Wen

WEN ‘n romantiese eiland-vakansie

Een gelukkige SARIE-leser en ’n metgesel kan ’n vakansie van 5 nagte in Zanzibar wen, geskenk deur Pink Lady en Sure Travel. Dis R45 965 werd!

Pink Lady-appels is soet, kraakvars en vól minerale en vesel. Dis landwyd vanaf Mei tot November by uitsoek-takke van Pick n Pay, Spar en Woolworths beskikbaar.

Vir meer inligting, besoek www.pinklady.co.za. Beplan jy ’n vakansie? Kies Sure Travel vir ál jou reisreëlings. Hul diens aan jou sluit vliegkaartjies, visums, verblyf, motorhuur, bootreise en begeleide toere in. Vir meer besonderhede, skakel 0861 676 869 of stuur e-pos na info@suretravel.co.za.

SLUITINGSDATUM 25 September 2009

* Die wenner sal teen 9 Oktober 2009 telefonies in kennis gestel word en daarna ’n brief ter bevestiging ontvang.

Vorige SARIE-wenners