Het jy gehoor?

WEN ’n romantiese vakansie in Mauritius ter waarde van R76 000

World Leisure Holidays gee een gelukkige paartjie die kans om ’n romantiese vakansie in Mauritius te WEN! Julle vlieg met Air Mauritius en gaan by die eksklusiewe La Pirogue-hotel tuis.

Dié prys is R76 000 werd en sluit die volgende in:

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg na Mauritius met Air Mauritius
  • Hotelvervoer vanaf lughawe
  • ’n Drankie met jul aankoms by hotel
  • 5 nagte se verblyf in ‘n standaard kamer by La Pirogue
  • Ontbyt en aandete daagliks by die hotelrestaurant
  • Alle watersport (sluit enjin-sporte uit)
  • Vermaak saans
  • Belasting en bybetalings

Plaaslike vlugte, reisversekering, etes wat nie bo genoem is nie en persoonlike items word nie ingesluit nie.

Wil jy ‘n kans staan om te WEN?

Klik by MySpecial, Media24 se nuwe aanlynkompetisie-tuiste, om in te skryf