Wen

Wen ‘n slanker, fermer voorkoms met Playtex!

Die partytjie-seisoen is om die draai en almal van ons wil op ons beste lyk in daardie skemerkelk-rok. Met Playtex se nuwe reeks vormdrag sal jy sexy, gemakliker en vroulik voel terwyl jou kurwes sensueel gevorm word.

Die top-kwaliteit materiaal sal jou maag ferm in toom hou en sorg vir ‘n slanke silhoeët.

Die nuwe Playtex Secret Silhouette High Waisted Cuff Leg shapers (R209,95) is spesifiek die antwoord vir jou middel en maag. Dis beskikbaar in swart en oesterkleur, en in groottes medium tot 5XL. Kry joune by uitsoektakke van Edgars, Truworths en Foschini.

Wees verseker dat geen Hollywood-ster ooit meer die rooi tapyt aandurf sonder ‘n stukkie vormdrag nie!

[box:full:red:both]

JY KAN WEN!

[/box]

15 gelukkige sarie.com-gebruikers kan elk ‘n Playtex Secret Silhouette High Waisted Cuff Leg shapers ter waarde van R209,95 elk wen!

ONTHOU! Die Playtex Secret Silhouette High Waisted Cuff Leg shapers is slegs beskikbaar in groottes medium tot 5XL. Die prys kan dus ook nét in hierdie groottes aan wenners verskaf word.

Sluitingsdatum: Woensdag 14 November 2012