sr0912revlon_a
Mooimaak

WEN ‘n ster-mooimaak vir 2 – dis R45 000 werd!

Lyk heeldag op jou mooiste met Revlon se ColorStay Ultimate Liquid-lipstiffie. Dié lipstiffie spog met ColorStay-tegnologie wat lipkleur vir langer laat aanbly – tot 12 uur – én jou lippe bevog. Jy hoef nie meer ’n aparte bolaag aan te wend om te keer dat lippe uitdroog nie. Besoek www.revlon.co.za vir meer inligting.

Wen met Revlon

Die Hunter’s Country House se lowergroen tuine is die perfekte wegkomplek op die Tuinroete, en naby genoeg aan Knysna en Plettenberg-baai (net 10 minute) om besig te bly met ’n rits pret-aktiwiteite.

Hunter&aposs Country HouseHunter&aposs Country House

Jou prys sluit in

* 3 nagte se bed-en-ontbyt in Hunter’s Country House se Forest Suite vir 2
* aromaterapie-massering in jul kamer
* 1 aandete (drankies uitgesluit) en 1 piekniek
* retoervlugte van Jhb./Kaapstad en vervoer
* 2 Revlon-geskenkpakke
* 5 naaswenners wen elk ’n Revlon-geskenkpak van R5 000

SLUITINGSDATUM
31 Desember 2009

Wedstrydreëls

Die wenner sal teen 14 Januarie telefonies in kennis gestel word en daarna ’n brief ter bevestiging ontvang.

Prys is onderhewig aan beskikbaarheid en nie oordraagbaar of omruilbaar vir kontant nie. Prys moet binne ’n jaar benut word binne die geldige datums. Voorwaardes geld.

* Leser-aanbod
Bespreek verblyf by Hunter’s Country House deur Real Journeys en betaal R1 400 (persoon/nag) vir ’n Premier-suite. Nie geldig vir: 16/12/2009 – 5/01/2010; 1/04/2010 – 6/04/2010 of 10/06/2010 – 12/07/2010 nie. Bespreek by www.rjourneys.co.za, stuur e-pos na info@rjourneys.co.za of skakel 083 225 7537 of 082 748 1097.