Wen

Wen ’n stoof wat skitter!

Kosmaak is baie mense se passie. En al is dit vir jou net nog ’n dagtaak, bring jy tog baie tyd in die kombuis deur. Dié vertrek is boonop in talle huise ’n gewilde kuierplek. Danksy Defy kan almal kosmaak geniet.

Defy het meer as 100 jaar se toegewyde diens.

Elegant met die fynste lyne – en kosmaak word ’n plesier.

Die elegante reeks Defy Slimline- ingeboude oonde, plate en suigwaaiers bied alles wat jy in ’n moderne kombuis soek. Defy-oonde is beskikbaar in enkel- of dubbelgrootte, ooghoogte of ingebou onder die kombuistoonbank.

Daar is ’n wye keuse uit veelsydige termowaaier-multifunksionele oonde sowel as konvensionele oonde.
Die reeks gas-kookplate dek die volle spektrum van 
2, 3, 4 of 5 branders.
Boonop komplementeer die aantreklike verskeidenheid suigwaaiers die oonde. Die skoorstene is van glas of vlekvrye staal.

Jou fantastiese prys sluit in:
 
* Die Slimline Multifunksionele ooghoë oond met ’n duursame kontrolepaneel van glas.
 
* Die Defy Premium 900C-suigwaaier met onder meer 
2 halogeenligte, 4 aluminium-filters en drukknop-kontrole.

* Die 5-brander-gaskookplaat met onder meer outomatiese aanskakeling en verstelbare vlambeheer.

SLUITINGSDATUM
31 Julie 2011

  • Elize van Wyk

    Waar is die wedstryd se vraag

  • Elsabe

    Slimline is pragtig.

  • Debbie Hull

    Sarie lekkerlees TYDSKRIF.

  • Ona Greeff

    Met Defy se Slimline produkte gaan my daaglikse kosmaak sessie net baie meer plesierig wees

  • Freda Breytenbach

    Reeds besig om my kombuis heeltemal oor te doen. Sal kan baat by hierdie pragtige reeks!

  • Annita

    Die Slimline is enige iemand wat van kook hou se droom!

  • Anna Burger

    ‘n Pragstuk om in jou kombuis te he en plesier om te gebruik!

  • Nizeth Pretorius

    Sjoe, so ‘n stoof maak mens sommer lus vir onthaal!

  • Darelle

    Dit sal ‘n plesier wees om tyd in die kombuis deur te bring as ek kan deel in hierdie wonderlike produk van Defy

  • Amanda Ferreira

    My kombuis is eintlik my voordeur, en hoe sal ek nie pronk met so ,n mooi stoof nie.

  • Christina Els

    ‘ Geskenk duisend.

  • Christina Els

    ‘ Geskenk duisend.

  • ME Duvenhage

    Ag asseblief toggie. Ek soek n stoof en oond wat werk. Die stoof in die huis wat ons huur is pateties.

  • Bee Gerber

    O liewe land maar dis ‘n pragtige stoof!!! Asseblief Sarie trek my naam!!!!!! 🙂

  • Annetjie Kotze

    Ons stoof is 55 jaar oud dis nog ‘n Fridgadaire, so ‘n nuwe stoof sal baie welkom wees!

  • Beatrice

    Ek sal die heeltyd wil bak en nuwe resepte uittoets

  • Elsabe

    Ek kom kyk net weer na hierdie prag nommertjie. Ek kan nie kook of bak nie. Kan skaars ‘n tert maak wat net in die yskas moet ‘set’. Maar met so ‘n nommertjie…. watch my. Nee, ek gun dit vir jou, Annatjie Kotze. Jy verdien ‘n nuwe. Die oue kan braaikamer toe gaan vir daardie winteraande se bymekaarkom vir sop en broodjies.

  • johanna vink

    Ons huis is meer as 50jaar oud. Jul kan raai hoe oud die stoof is! N nuwe Defy Slimline stoof sal voorwaar n seening wees!

  • Denese heydenrych

    Ek kort dringend nuwe Slimline!

  • Deidre Basson

    Ek sal al my resepte boeke nader trek en elke resep probeer, spesiaal vir my kindertjies en ouma. Sjoe hulle sal darem lekker kan smul as mamma lekker kan bak.

  • cornelia botes

    Wat ‘n fantastiese stoof,sal n plesier wees om die heerlikste disse te maak,dink net hoeveel krag mens kan bespaar op my karige begroting!

  • Leanne

    dit is al wat my kombuis nou nodig het om daai lekker kos te kan maak

  • Ilze

    Slimline!!! Met so ‘n stoof in die kombuis!!! : ))

  • Hilary van Wyk

    Wat ‘n elegante dame. Sy sal my kombuis laat skitter!

  • Nanette Fourie

    My kombuis sal beslis my gusteling vertrek wees met so ‘n pragstuk vir ‘n stoof! Ek en my Defy Slimline gaan die lekkerste disse optower sonder om ons te verknies oor ‘n hemelho? elektrisieteitsrekening…..!

  • trix

    Wel as ek die stoof kan wen, gaan my liefie kook laat dit klap, want hy is ‘n shef duisend.

  • Sharon Devereux

    Ek hou van kook en bak so Defy se Slimline gaan my lewe baie meer gerieflik maak.

  • Sheri

    wel, met slegs ‘n twee-plaat stofie, het ek Defy se Slimline nodig, om my weer lus te laat kry vir kook!

  • Gerda Kotzé

    My kombuis het dringend ‘n oormaak sessie nodig en met die nuwe Defy Slimline stoof sal dit ‘n plesier wees om daar te bak en kook, veral omdat ek bak vir ‘n ekstra inkomste.

  • Marizanne

    Dis ‘n fantastise prys !!!!

    Dit sal soveel beteken nou dat ons trou en huis goedtjies koop het ons dit soooooo nodig ! Al was dit net ‘n gewone ene ook !

    Ek het nog nooit gewen niee, maar ek glo was die dag sal kom!!

  • Rina Venter

    Defy is tops!

  • Lindi

    Sarie – Sowaar ‘n vriendin in elke kombuis!

  • marguerite klein

    Ek droom al oor die stoof!

  • Shanaaz Davids

    ek hou my tone en fingers gekruis – kan nie wag nie

  • Manja

    Dis asemrowend mooi! Wens dit was myne!!

  • Chantell van Blommestein

    Ek wil dit hê!!!!!

  • Mev H Roets

    Die wenner is baie gelukkig om hierdie reeks van Defy te wen.
    Defy is die beste stowe vir baie jare.
    Hoop ek is so gelukkig – gebruik jare lank Defy produkte.

  • Linda K

    En ek dog ek is slimline, maar die Defy Slimline is pratig. Dit sal n ou kombuis sommer opkikker.

  • Cheryl

    Sarie, my vriendin ‘n duisend!!!

  • Elize

    Defy het my nog nooit teleurgestel nie. Op die oomblik besit ons ‘n Defy-424 met die glas top – fantasties! Wil graag oorslaan na Defy-gas. Dankie Defy vir uitstekende produkte. Met vergelyking met buitelandse produkte verkies ek steeds Defy – eg Suid Afrikaans.

  • Dina Meyer

    Dink net watter pragtige gebak sal uit die Defy slimline se pragtige oond kom en heerlike kos op die pragtige stooftop wens nog altyd vir so ‘n pragtige stoof Mens mag mos maar wens en droom. Veral as die resepte uit Sarie Kos kom….

  • Louise van Jaarsveld

    Die Defy Slimline is enige vrou se droom!!
    My yskas wasmasjien en alles is Defy, die beste op die mark
    ASB Defy, ek is besig om n nuwe kombuis te beplan en so n Defy Slimline sal so fantasties wees!!!!!

  • Susan Wagener

    My hart klop al klaar vinniger.

  • Petro

    Sarie met Defy is n wenner !

  • Thea

    Met so n stoof gaan dit moeilik wees om die gewig dop te hou, (grappie !)

  • Leonie

    Dit lyk stunning! Ek hou baie daarvan!

  • Armand van Wyk

    Met die Defy sal ek ook seker meer in die kombuis wees, hmmmmmm.

  • Christie-Anne Wolmarans

    Dit sal super awesome wees vir hierdie cooking foodie om die stoof by al my kook praatjies te sit en te se ek het dit by SARIE gewen! Ek sien uit om van jul te hoor en hopelik is ek ook "slimline" dan pas ek en die stoof bymekaar 😉 ek is mal oor my DEFY produkte, het ‘n yskas en wasgoed masjien en ek dink dit is uitstekende kwaliteit!

  • Annatjie Peusschers

    Ek staan gewoonlik 04:30 in die oggende op om te bak. Dan is dit vir my so swaar!!! om op te staan, maar met Defy Slimline, sal ek nie kan wag om uit die bed te spring nie!!!

  • Jeannette Venter

    Defy is die beste!! Once the best, always the best!!

  • Friedel

    EK lief bak en brou!!!! Met die Slimline kan dit net n avontuur wees!!!!

  • Anje Bowler

    Dit is "beautiful"! Sal mos lekka kook op so stoof met n glasi rooi wyn!

  • Debbie Hull

    Sien uit daarna om hierdie wwwwwennnn myne te maak vir lekker kook/bak genot met die prys en Sarie resepte.

  • Elmarie Minnie

    As ek die wenner moet wees van hierdie pragtige stoof wonder ek of my kaasbroodjie nie gaan flop
    nie aangesien die oomblik te groot gaan wees vir my.

  • Meryl Khan

    Defy is die best!!!…. Ek hoop ek wen!

  • Nellie de Klerk

    Defy was, is en sal vir altyd die beste produk wees.

  • Elriette Viviers

    Ek wens sooooo ek wen,ons het sopas huis gekoop en met al die prokureurskostes is ons nou arm verby en ek sit met ‘n pophuis stofietjie wat ek nie sal kan bekostig om te vervan in die volgende tien jaar nie!Asemblief?

  • Suzette van Jaarsveld

    Hallo aan al die Saries!!! Jammer vir julle, maar hierdie kompetisie het defnitief my naam op. My hele huis behoort aan Defy, hierdie Defy Slimline sal my huis afrond. Jammer dames, probeer weer!!!

  • Christa

    No more slim with Defy Slimline!!

  • Deidre Jefthas

    Lyk baie mooi

  • belinda

    Goeie produk,ek hou my duime gekruis,hoop ek is die gelukkige nuwe eienaar!!!
    D-isse
    E-ksoties
    F-lambojant
    Y-ster

  • Rita

    Perfek vir my kombuisie!!

  • Lana van Levubu

    PRAGTIG!! My Defy is nou 35 jaar oud, ek sal so opgewonde en baie dankbaar wees as ek die gelukkige wenner is! Dit waardeer want ek is lief vir bak/kook ?

  • marietjie fourie

    defy is puik en goeie gehalte

  • Theresa Schoeman

    Die Defy Slimline Stoof is absoluut asemrowend! Ek sal soos ‘n fee-koninging voel om dit te gebruik om die heerlikse disse voor te sit vir die Koning en klein Prinsie, in ons nuwe huisie. Baie dankie Sarie vir julle wonderlike tydskrif en lekker kompetisies altyd, julle is elke vrou se vriending, inderdaad

  • Milly

    Ek is lief vir bak, al my kombuisware soos, skottlegoed masjien en stoof is alles van Defy !!

  • Ronel Nell

    Dis absoluut ‘n fantastiese prys!

  • Kathleen Beneke

    Oeeee dit is ‘n wonderlike prys. Ek en my man koop graag net Defy produkte.

  • Natasha

    Jy kan maar beslis altyd op Defy staatmaak! Dis ‘n wonderlike produk en het homself al oor en oor bewys as gehalte! Sarie – dis ‘n great kompetisie! Baie dankie!

  • TANJA

    DIT IS ‘N WONDERLIKE PRYS, EK EN MY MAN IS JUIS BESIG OM ‘N WOONSTEL TE BOU EN KORT DRINGEND ‘N STOOF. EKS MAL DAAROOR OM IN DIE KOMBUIS TE WEES!!!!!!!!

  • kathy

    Mag ek dit wen, besig om my kombuis te revamp,
    die slimline kan net die cherry op die koek wees!!
    Ek het geteel, besig om nuwe blad op te sit en
    blinders ingesit, als is nuut behalwe die stoof
    en oond wat al ouer as twintig jaar is,
    mag my gebede verhoor word!!

  • ronel visser

    ooooo dit sal die lekkerste present wees

  • Anna-Marie van Noordwyk

    Hierdie prys sal my aanspoor om nog meer tyd in die kombuis te bring. Het my hele lewe net Defy produkte vir my huis gekoop. Bederf my!

  • Nikki

    Ek is n Defy fan deur my hele kombuis – hierdie is n bakgat prys .

    Hoop dis myne

  • Jennifer Mynhardt

    Dit is nou enige vrou se trots ‘n pragrige kombuis en die beste toerusting:

    * Die Slimline Multifunksionele ooghoë oond met ’n duursame kontrolepaneel van glas.
    * Die Defy Premium 900C-suigwaaier met onder meer ?2 halogeenligte, 4 aluminium-filters en drukknop-kontrole.
    * Die 5-brander-gaskookplaat met onder meer outomatiese aanskakeling en verstelbare vlambeheer.

    Aan al die dames voorspoed met di kompetisie….mag my droom ook waar word nes julle sin…..

  • Elsa van Koesveld

    Sjoe ek wens ek wen die Defy Slimline net vir my oulike gesin ek sal sommer langs die stoof slaap !!! dan sal ek sulke lekker kos voorberei. Sarie is altyd eerste met nuwe denke en wenke

  • Okkie

    nee wat, ek en my vrou sal baklei net om hierdie Defy Slimline te gebruik. Ek sal elke dag kos maak met die pragtige prys. Kan nie wag nie.

  • Chris Nel

    argitektuur van die kuns van gastronomie word perfeksioneer met die Defy Slimline, graniet top, glasuitsuig en vriende, liefde, en belee wyn; dit maak die lewe ‘n ervaring in styl, soos SARIE en DEFY dit kan skep;
    in my kombuis is Defy-slimline
    sarieresep en goeie wyn
    ons vriende glimlag van rooi lippies tot lyfies fyn,
    wag geduldig om die voedsel te berei
    perfek in kunstenaarsresep
    om ure lank die prag en praal
    van vriendskapsure te bepaal;
    ‘n glasie vir sarie
    en goeie vly vir Defy,
    kos, kerse, Mozart en vonkelwyn,
    beste medisyne vir samesyn.

  • Anita Jonker

    Wow!! Wat ‘n fantastiese prys om te wen. Dankie Sarie en Defy vir die geleentheid om aan hierdie kompetisie te kan deelneem.

  • Anita Jonker

    Wow!! Wat ‘n fantastiese prys om te wen. Dankie Sarie en Defy vir die geleentheid om aan hierdie kompetisie te kan deelneem.

  • Hilda

    Sal lekker kook hiermee!

  • Nicolene

    Baie mooi. Sal goed lyk in my kombuis, he he

  • Gerda

    Sal wonderlik wees om die prys te wen. Ek het dit sooo nodig!

  • Leonie Davids-Ambraal

    Fantansies! Ek sal enige iets gee om dit in my nuwe viktoriaanse huis te he, ideaal om my deli te begin, ek sal my heeldag afsloof om dit te kan he

  • Trudy Sonnenberg

    Dit is net die stoof vir my klein huis-restaurant in Warden!!