Wen

WEN ‘n vakansie van R30 000 óf ‘n bronsbeeld

Indien jy die vakansie verkies, sal die beelde aan ‘n onkologie-eenheid geskenk word.

SMS net die woord HOPE, gevolg deur jou naam, van, e-posadres en woonadres na 36772 (sonder enige leestekens).

SMS’e kos R5 elk. Die wenner sal teen 13 November 2009 telefonies in kennis gestel word. Sluitingsdatum: 30 Oktober 2009

  • Erna Jansen van Rensburg

    Beelde nogal gepas aangesien ons nou baie te doen het met borskanker!

  • Die Vrou se liggaam word altyd perfek vertoon, of dit in ‘n skildery of beelde getoonset word. Die Vrou wat ‘n huishouding bestuur! Die vrou wat kanker veg, oorwin en voortgaan met haar lewe soos normaal. Ek is trots om vrou te wees en om my skoonsus te kan ondersteun met haar stryd/pad wat sy moet loop met kanker. Ek ken nie haar vrese, haar pyn of magteloosheid nie, maar ek sal altyd daar wees vir haar.

  • SALOME CLARENCE

    EK KEN VIR YOLANDE LUBBE WAT DEEL IS VAN DIE JOURNEY OF HOPE WAT NOU UIT DIE KAAP VERTREK MET HUL MOTOFIETSE. WAT N WONDERLIKE PERSOON OM DIE VOORREG TE OM TE LEER KEN. EN DIE WERK WAT HULLE ALMAL ONDER MOEILIKE OMSTANDIGHEDE VIR DIE JOH SAAK DOEN IS ONGELOOFLIK. ASB ASB MEER ARTIKELS OOR HUL REIS MET DIE MOTORFIETSE EN HUL WEDVARINGS.EK PROBEER SOVEEL MOONLIK VROU BORS BEWUS TE MAAK VANDAT EK MET HUL TE DOEN HET.

  • Pat

    Haal julle kompetisies af van die site as dit reeds gesluit het. Julle kan die detail nog daar hou, maar met ‘n groot opskrif, reeds gesluit, maar die woorde "WEN ‘N VAKANSIE" of wat ookal is mos nie meer van toepassing.