Wen

WEN ‘n vakansie vir 2 op Mauritius

Herlaai liggaam en siel op die tropiese eiland-paradys van Mauritius, waar die vakansieoord Shanti Ananda omring word deur berge en wit strande. Die naam van die oord beteken immers nie om dowe neute “vrede” en “geluk” in Sanskrit nie en dié stukkie paradys is perfek vir ’n gesinsvakansie of intieme wittebrood.

Sommer by jou aankoms sal jy voel hoe die spanning uit jou ledemate vloei wanneer jy begroet word met vars Mauritiaanse gemmertee en die rudraksha om jou nek gehang word –
die sierkrans gemaak van sade van ’n immergroen boom wat bekend is vir die verligting van stres.

Vir meer inligting, besoek www.shantiananda.com.

Antwoord die vraag hieronder om in te skryf.

SLUITINGSDATUM
30 Julie 2010
* Die wenner sal teen 14 Augustus 2010 telefonies in kennis gestel word en daarna ’n brief ter bevestiging ontvang.

WEDSTRYDREËLS 1. Die eerste korrekte inskrywing wat getrek word, wen die pryse. Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen gesprek of korrespondensie sal daaroor gevoer word nie. 2. Die wenner sal telefonies en daarna per brief verwittig word en sy/haar naam sal in ’n latere stadium op die webtuiste www.sarie.com verskyn. 3. Die prys is nie vir kontant omruilbaar nie. SARIE bied hierdie wedstryd namens SHANTI ANANDA aan as ’n diens vir haar lesers. SHANTI ANANDI voorsien en is verantwoordelik vir die prys. SARIE aanvaar geen verpligting hoegenaamd t.o.v. die ontvangs van die prys of gestanddoening van die voordele daaraan verbonde nie. 4. Werknemers en hul gesinne van Media24 (SARIE se moedermaatskappy), SHANTI ANANDA en hul reklame-, advertensie- en digitale maatskappye mag nie aan die wedstryd deelneem nie. 5. Media24 en SHANTI ANANDA word gevrywaar teen alle eise en/of laste wat die wenners kan hê weens skade/beserings vanweë hul deelname aan die wedstryd of benutting van die prys.  6. Deur aan die wedstryd deel te neem stem jy in om van tyd tot tyd sekere promosie-korrespondensie van SARIE te ontvang. 7. Lughawebelasting is nie by die prys ingesluit nie. 8. Die vliegkaartjies is net geldig vanaf Johannesburg. Vervoer tot in Johannesburg sal deur die wenner self betaal moet word.

KRY ‘N SPESIALE LESERSAANBOD VIR SHANTI ANANDA HIER

  • Heila

    wow….. dit sal nou lekker wees!! Hopelik word my droom hierdie jaar verwesenlik om na Mauritius te gaan..

  • Sanet

    Wat ‘n wonderlike voorreg sal dit nie wees om hierdie plek van lafenis te kan ondervind nie!!

  • WEN EK WAS OP DIE STRAND. WAS 11 JAAR LAAS OP VAKANSIE

  • jen sale

    Ai dit sal darem lekker wees…na 3 jaar se baklei met my man se "estate" mense, het ek dit nodig. Hy is 3 jaar gelede oorlede aan kanker en ons het net niks se oor wat in die testament staan nie….en alles is ons sin. Het ‘h vakansie nodig…

  • riana

    Ek was nog nooit oorsee nie en droom al so baie daarvan veral Mauritius. Vriende van ons het sopas terug gekeer van Mauritius en vertel dat dit absoluut ‘n droom plek is.

  • Didi Burger

    Mauritius is die antwoord op die bitter koue van die Vrystaat!!

  • antoinette snyman

    Dit sal voel of ek die grootste lotto gewen het!! Na ‘n uiterse moeilike jaar waarin my man sy werk verloor het, kan dit ‘n wonderwerk verrig!!

  • Valarie

    Sal ‘n tweede wittebrood na 33jaar getroude lewe nie wonderlik wees nie, veral as dit by so ‘n wonderlike vakansie bestemming is…..Kan ‘n droom so maklik waar word?

  • Sonja Strauss

    Wie nie waag nie sal ook nooit wen nie!

  • Leonie

    Ek kyk al lank met groot verlange in my oë na Shanti Ananda. Dit sal my siel en sielsgenoot net goed doen. Volgens my sak sal dit nooit moontlik wees nie maar enigiets is moontlik met geluk! Mag die karma goed wees vir my….

  • ANGELIQUE VAN ZYL

    Dit sal die perfekte trou geskenk wees. Ons betaal vir ons eie troue en daar is nie regtig geld vir ‘n wittebrood ook nog nie. Dit sal ‘n geskenk uit die hemel wees

  • Carin

    Dankie Sarie !

  • Elize Farre

    Ek het familie op Mauritius wat ek jare laas gesien het. Ek spaar al lank om te gaan kuier maar elke keer as ek dink dis miskien nou die tyd moet die geld vir meer nodige goed gebruik word. Elke kompetisie wat n vakansie in Mauritius aanbied skryf ek in, n mens weet nooit wanneer dit jou beurt is nie.

  • Wat ‘n wonderwerk sal dit nie wees om op die tropiese eiland te weees nie. Verlang al solank na so iets. Helene Page

  • Vasbyt! die geluk van ‘n tropiese vakansie mag net om die draai is

  • Elsabe

    Dit lyk altyd so idilies op Mauritius, sal dit graag wil ondervind. Dit is blykbaar een van ons mooiste plekke op ons aarde wat deur ons Skepper geskep is.

  • Stephnie

    Dit sal absoluut wonderlik wees as ek en my man die vakansie kan wen. Ons albei het ‘n ruskansie baie nodig. Ons was nog nooit oorsee nie, so as ons hierdie kans kan kry sal dit ‘n groot voorreg wees. ‘n Lekker tweede wittebrood. Ek sal vir myself maar moet styf duim vashou.

  • Dit sal wonderlik wees as ek die prys kan wen, ek en my man is nou 10 jaar baie gelukkig getroud maar was nog nooit op ‘n wittebrood gewees nie. Dit sal my grootste geskenk wees!

  • Natasja

    Dit sal ‘n absolute fees wees om Maritius toe te kan gaan. Sjoe, ek sal solank droom daaroor……

  • Zelda Boshoff

    Met n slegte bestrede egskeiding besig, sal wat wou gee om net weer energie te kry.
    Dit lyk idillies!

  • Wil dit net geniet!!!!! En daarvan droom wel!!! miskien word my drome waar

  • Alicia Nell

    Wel, siende dat ek nog nooit eintlik op ‘n regte wittebrood was nie, en ons verlede jaar vir 10 jaar getroud was, sou dit die ideale prys wees!! ‘n Mens mag maar droom….

  • philene

    presies wat ons nodig het! was nog nooit oorsee nie

  • Marolize Weyers

    Dit sal so wondelik wees,want ek en my hubby het nog nie wittebrood gehad nie….en dit sal so wondelik wees om die kompitisie te kan wen!!!!!

  • Elsabe

    Dit sal ‘n belewenis wees!!!!!!!!!!!!!

  • Marietjie

    Ek en my man is 3jaar getroud in Oktober en benodig hierdie wegbreuk met ‘n seer hart!!!! Hopenlik wen ons!!

  • Ren

    Ag tog, mag ons hierdie vakansie wen. My man is in Engeland en sy gesondheid is nie baie goed op hierdie stadium nie. My britse visum is weer geweier en ek het my man einde November laas gesien!

  • Tammi

    Looks like Paradise!! Would love to treat my mommy 🙂

  • Karen

    Dit sal ‘n ongelooflike wegbreek vir ons wees. Wit strande, blou water, cocktails, ….. wow!!!!!!!!

  • Roxanne

    PACK YOUR BAGS!!!! WE ARE LEAVING ON A JETPLANE FOR A ONCE IN A LIFE TIME WEEK IN MAURITIUS!

  • Wow, net die antwoord vir ‘n moee siel en liggaam.

  • Rita Jacobs

    Voila! Hierdie wegbreek kan net hemel op aarde wees

  • Roy van Vuren

    Is sommige dames en n paar manne wat kommentaar lewer van desperaatheid om die prys op te eis, so naief, dat hulle dink dat die paneel wat oor die toekenning van droom pryse besluit, beinvloedbaar is met hul desperate skrywes. Of het dit julle kanse in die verlede verbeter? Laat ons hoor of ek dalk nie op hoogte van sake is nie.

  • Petra Struwig

    Sal baie lekker wees om te kan gaan, so vakansie kan enige persoon net goed doen!

  • Maryke van SARIE

    Hi Roy. Nee, jou kanse verbeter nie as jy kommentaar lewer nie.

  • helouise

    dit sal vergoed vir my wittebrood waaroor ek al so lankal droom!!

  • Carin

    Hierdie een is myne! Ek voel dit….

  • Welma Van Dyk

    Om dit te wen sal My grootste droom waar word en ons uiteindelik na 11 jaar op "Hunny Moon" kan gaan!!! WoW!! Sal dit nie wonderlik wees nie!! Hou Styf dyme vas.

  • Ongelooflike, fantastiese prys!

  • Corinne Posthumus

    Ek droom van ‘n eiland vakansie. Ek vul al BITTER lank elke moontlike oorsese vakansie in. Miskien is dit hieride keer MY beurt.

  • My man het net gisteraand gesê hy wil bitter graag ook eendag op ‘n eiland met helder blou water gaan vakansie hou 😉 En ek stem!

  • Amanda

    Hello Daar – Ek het al yoga gedoen by Westcliffe Hotel en sal wat gee om dit by SHANTI ANANDI te kan doen net soos in die Julie Sarie Tydskrif. Mag my wens waar word!

  • Jeanette

    2010 was nie ons jaar nie, hoop ek kan dit afsluit met wonderlike vakansie!!

  • Johlene Agenbag

    My paspoort is in plek, my inskrywing vir die kompetisie is ingestuur, ek weet ek ding mee met duisend andere, maar ‘n mens weet nooit!? dankie aan SARIE wat vir al hierdie wonderlike kompetisies sorg – dat ons lesers kan baat daarby. Ek hou styf duim vas dat die gelukkige persoon ek gaan wees.

  • Hes

    Ek hou my foon en posbus dop!!!

  • Sidney

    Hi Sarie sjoe die vakansie sal my baie goed doen om net onslae te raak van die stress!!!!!!!!!!!! op kantoor sal ek begin pak sorry alle meisies dis meine moenie julle hare begin uit trek nie asseblief bedaar.

  • Theresa

    Dit sal ABSOLUUT WOW wees om die geleentheid te kry om weg te breek by so ‘n asemrowende eiland.

  • Pauline

    Mmmm…dit sal die perfekte honeymoon wees. Ek is verloof en trou planne is aan die gang. Maak ons troue ekstra spesiaal en laat ons wegvlieg na Mauritius…

  • Liezel

    Sarie, ‘n vakansie op ‘n eiland kan my net goed doen. Om so heeldag aan tande te werk maak mens gedaan. Onthou hul se, tandartse het die hoogste selfmoordsyfer-ek wil nie ‘n syfer word nie!

  • Christine Safar

    Sarie, het my droom waar geword ?
    Christine

  • Ernst

    Dit sal nou wonerlik wees! Ek het laas jaar desember getrou en kon ongelukkig nog nie my vrou op wittebrood vat nie. Dit sal nou ‘n wonderlike verrassing vir haar wees! Sy verdien dit!

  • iSABEL HAYWARD

    Al ons kinders werk vir ons en ons smag na n week weg alleen! Hoe wonderlik kan dit wees! ASSEBLIEF

  • lindsey

    Dit sal nou n lekker honeymoon wees vir my en my man, ons trou december.

  • Anje

    omw – met ‘n babatji v 12mnde – sal ‘n honeymoon na Mauritius baie welkm wees!!!!!!!!!!!!!!!

  • Juanita

    Dit sal wonderlik wees, ons ken nie daai gedeelte van die wêreld nie. ‘N kans van ‘n leeftyd.

  • Aletta

    Wat ‘n wonderlike prys. Mag die regte persoon dit wen.

  • Haneke Coetzee

    Dankie Sarie…wat ‘n wonderlike prys!

  • Wie nie waag nie sal nie wen nie. Daarom probeer ek.

  • YIIbtK vpdjccnolecr, [url=http://kixxtagdwkau.com/]kixxtagdwkau[/url], [link=http://iwtbyzmakibo.com/]iwtbyzmakibo[/link], http://bjqwojagcehy.com/

  • Elmarie

    Wat ‘n wonderlike ervaring sal dit nie wees om 30 gelukkige getroude jare saam te vier op so ‘n eksotiese bestemming nie!

  • Magda

    Ons is 35 jaar getroud, en was nog nooit op wittebrood nie. Dit sal nou n lekker bederf wees. En was nog nooit oorsee nie. Dit sal n heerlike bederf wees.

  • beatrice

    om dit te deel met die persoon vir ek die seerste gemaak. wat uit die mond kan nie weer terrug gesit word nie. meskien kan ek kan ek reg maak wat ek verbrou het.

  • Madeleine

    Kan nie wag nie!

  • WILLIAM

    DIE PERFEKTE EILAND VAKANSIE VIR DIE PERFEKTE GETROUDE VERLIEFDE PAARTJIE.

  • Bianca van Antwerpen

    Ek kort defnitief hierdie vakansie, na i jaar se harde werk en aangesien ek nogni in 2009 of 2010 i blaaskans gehad het nie… Sjoe dit kan net leke wees!!!!! Dankie Sarie!!

  • Marie

    Was laas daar op wittebrood! 1983.

  • Carin

    Kan ‘n lekker honeymoon vir ons wees!!

  • Sandra

    Ek hoop ek kry ‘n oproep!

  • ETRESIA

    SAL’N WONDERLIKE ERVARING WEES!

  • Ullricke van Zyl

    Eish,,,lekker om te droom,,,maar dit kan tog waar word,,,lieflike plek en kan n fantastiese wegbreek wees vir my manlief en myself,,kan weer n vonk in ons lewe blaas

  • Sue Botha

    Sjoe dit sal wonderlik wees om net te kan ontspan saam met ‘n spesiale persoon en sielsbande snoer

  • Stephani Basson

    Ons wat as Diplomate in ‘n ander land werk en wat 24/7 op diens is, sal dit ‘n wonderlike verassing wees op ‘n blaas kans na ‘n eksotiese omgewing te gaan. Die ontspanning sal vir my en manlief die wereld beteken.

  • Hermien Roux

    Baie dankie aan Sarie en Shanti Ananda. Ons is reeds telefonies in kennis gestel dat ons die prys gewen het. Ons kan nie wag vir ons "trippie" nie. Hermien roux

  • we0bII bcntvfkwpkwn, [url=http://qkwpvfrntkto.com/]qkwpvfrntkto[/url], [link=http://ajumdkwwkowt.com/]ajumdkwwkowt[/link], http://mzwurfxgezbm.com/

  • Estelle Maritz

    ‘n Groot droom sal bewaarheid word!!!!!