sr1009statuskompetisie
Wen

WEN somerstyl-klere ter waarde van R3 700

Die bekende STATUS-klerereeks uit Israel is wêreldwyd bemind en gewild. Status spog met die mooiste rokke en noupassende T-hemde, geïnspireer deur die see. Helder patrone en kleure maak die somer ’n seisoen van verleiding. Elegant, stylvol en vroulik. Skakel 011 640 3583 vir jou naaste winkel.

NEEM SÓ DEEL
Skryf die antwoord op die vraag hierby agterop ‘n poskaart en stuur dit met jou naam, van, telefoonnommer, e-pos- en posadres aan:
SARIE/STATUS-wedstryd, Posbus 511, Kaapstad 8000.

SMS EN NEEM DEEL
SMS die woord STATUS (geen leestekens), gevolg deur die antwoord op die vraag hierby en jou naam, van, e-pos- en posadres na die nommer 34687. (‘n Tarief van R2 per SMS geld.)

SLUITINGSDATUM 30 September 2010
Die wenners sal teen 15 Oktober 2010 telefonies in kennis gestel word en daarna ‘n brief ter bevestiging ontvang.