new
Wen

WEN sonbrille ter waarde van R2600

Dié ontwerpe kom ná die sukses van David Green se Wood Collection RX-brilrame. En met hul fokus op die Eyes for the Environment-projek, gebruik dié ontwerper verskillende skakerings van egte ebbehout vir die rame. Dit gee aan ‘n David Green-sonbril daardie natuurlike afwerking. Kies uit drie ontwerpe: Park, Paris of Passion.

David Green se sonbrille word op ‘n omgewingsvriendelike manier vervaardig deurdat hulle slegs natuurlike materiaal gebruik en van herwinde water gebruik maak waar nodig. As jy omgee vir die omgewing, is David Green die ideale, stylvolle sonbrilkeuse. Dit word boonop in meer as 20 lande wêreldwyd verkoop.

Besoek www.greeneyewear.com vir meer