Wen

WEN spierwit, gesonde tande

‘n Vars asem en skoon wit tande is ‘n moet-hê, en om dít verseker kan jy die reeks Phillips Sonicare-elektriese tandeborsels vertrou. Navorsing toon aan dat die Sonicare met sy 30,000 borselhale per minuut meer effektief is as gewone tandeborsels, en jou van skoon tande en tandvleis verseker.

Tandartse regoor die wêreld beveel die Sonicare Flexcare met ingeboude ultraviolet-tegnologie wat help om jou tande silwerskoon te maak. En nou gee ons jou die kans om een van 2 te wen!

Die Phillips Sonicare-tandeborsels is beskikbaar by tandartse, Dis-Chem en uitgesoekte apteke. Besoek ook die verspreider by www.ivohealth.co.za, kontak hulle by 0860 456 123 of stuur ‘n e-pos na info@ivohealth.co.za

  • Rosalia

    Ek het hierdie Ferrari tandeborsel broodnodig. Ek is n student en ek gee nie genoeg aandag aan my tande nie, dis net hier kiep, kiep ,daar kiep ,kiep en hardloop om betyds te wees vir klas. Die Phillips Sonicare gaan my tande red van afskeep tandeborsel.

  • Joseph

    Dit sal n wonderlike geskenk wees, baie dankie Sarie

  • Liza Erwee

    Ek was self ‘n tandarts assistent en het ‘n groot begeerte om mooi wit tandjies te he!

  • Petro

    Dit sal n wonderlike geskenk wees en sal my mooi tande langer skoon hou.

  • Thea

    Nou gaan my tande silwerskoon wees,

  • Nellie

    Baie goeie tyds berekening.

  • Antoinette

    My tande is baie sensitief, want ek het dit al die jare te hard geborsel. Hierdie briljante tandeborsel gaan my beslis help .