img_5598_ret
Wen

WEN beddegoed en huisgeurmiddels

Die geskenkpakke sluit ‘n stel beddegoed en ‘n kombers in en is elk R1 200 werd. Elke geskenkpak bevat 2 katoen-perkal-kussingslope, ‘n duvet en ‘n deken.

Geur is net so belangrik vir die stylvolheid van jou huis as enige dekor-item. Ambi Pur spog met ‘n reeks vars geure wat warmte en energie of kalmte en vrede na jou huis bring.

Gebruik Ambi Pur se elektriese parfuum. Dit is maklik om te gebruik – plaas die produk in jou kragskakelaar en dit stel outomaties die geurmiddel in jou huis vry vir 80 dae.

 

  • OBIE

    MY WENS IS DAT ELKE MENS EN DIER WAT HONGER EN DORS IS, OP KERSDAG GEVOED SAL KAN WORD EN HUL DORS GELES KAN WORD – FIESIES EN GEESTELIK.
    LIEFDE VIR ALMAL