Wen

Wenner van ‘n modieuse T-hemp om by jou skinny jeans te dra!

Die wenner van die modieuse T-hemp is Tarina van Aswegen!

DONDERDAG 3 SEPTEMBER

‘n Modieuse lang T-hemp om by jou jeans te dra

Elke dag se wenner sal die daaropvolgende dag voor 12 nm. op sarie.com bekend gemaak word. Dis dalk jý!

Wedstrydreëls

Hoe sal jy jou prys ontvang?

SARIE sal jou direk kontak sodra jou naam as wenner getrek word. Daarna sal Foschini ‘n geskenkbewys vir die spesifieke prys wat jy gewen het, na jou fisiese adres koerier. Gebruik dié geskenkbewys sowel as jou ID-dokument om jou prys by Foschini te gaan afhaal.