Wen

WEN velsorg-bederf ter waarde van R1395

Vertroetel jou droë wintervel met Clarins se HydraQuench-velsorgreeks. Die romerige tekstuur sal jou vel bevog en jou met ‘n splinternuwe, vars voorkoms laat.

PRYS

Elke geskenkpak sluit ‘n HydraQuench-dagroom van R495, ‘n gesigmasker van R365 en ‘nserum van R535 in. Dis ‘n hele R1 395 werd.

NEEM SÓ DEEL

Vul die antwoord op die vraag hieronder op die inskryfvorm in.

OF SMS EN NEEM DEEL

SMS die woord CLARINS (geen leestekens) gevolg deur die antwoord op die vraag hierby en jou naam, van, e-pos- en posadres na die nommer 34687. (‘n Tarief van R2 per SMS geld.)

SLUITINGSDATUM

30 Junie 2010

* Die wenner sal teen 14 Julie 2010 telefonies in kennis gestel word en daarna ‘n brief ter bevestiging ontvang.