Kompleks, fassinerend, snaaks – nooit ’n vervelige oomblik met Erica Wessels
Hart en siel gooi sy haarself in projekte, soms met van die donkerste, swaarste temas. Tog glip een van SA se beste aktrises ewe maklik uit haar karakter wanneer sy saans tuis kom . . . en daar gaan dit deesdae taamlik woes, maar wonderlik!