FOTO: Henk Hattingh

FOTO: Henk Hattingh

Dekorstories

5 vertikale tuine wat óns inspireer

Versag die voorkoms van ’n kaal muur met ’n vertikale tuin. Plant inheemse plante en vetplante en spaar water!

Versier die muur

Dié besonder luukse een is professioneel geïnstalleer en het ’n ingeboude besproeiingstelsel. Daar is meer bekostigbare opsies, soos om klein bakkies met sierplante, kruie of selfs groente aan ’n raamwerk op te hang. Meer inligting by www.thepinkgeranium.co.za.

FOTO: Henk Hattingh

FOTO: Henk Hattingh

WENK: ’n Muurtuin is ’n slim plan as jy min spasie het.

Die groentetuin

 

Alles bymekaar

 

Lowergroen lafenis

 

Rank met liggies

 

Ons hou hiervan!

‘Verf’ met mos

Ons het self nog nie hierdie een probeer nie, maar volgens Wikihow het jy net mos, karringmelk, water en suiker nodig! Lees HIER
hoe om dié projek aan te pak.

Kry nóg dekor-inspirasie in SARIE WOON én in die Januarie-uitgawe van SARIE – nou te koop!