FOTO Henk Hattingh

Dekorstories

5 wenke om jou vertrek ruim te maak

Klein, maar ruim

Skep ’n ruim woonplek vol karakter met dié 5 wenke

  • Sorg dat vertrekke goed belig is. Kies groot vensters as jy aanbou. En saans moet daar genoeg elektriese lig wees.

  • Gebruik jou muurspasie deur kassies of rakke te monteer.

  • Monteer jou TV teen die muur pleks van in ’n eenheid of kas wat vloerruimte gebruik.

  • Balanseer ’n donker muur deur die ander mure ligter te verf.

  • Groot geraamde spieëls reflekteer lig en laat ’n vertrek groter lyk.

November 2014 andrea streso nov

Pragfoto’s in die November-uitgawe van SARIE wys hoe om dié wenke prakties toe te pas PLUS nóg hope dekor-inspirasie vir klein vertrekke.

Lees jou SARIE op jou rekenaar, tablet of slimfoon – KLIK HIER.

 

FOTO: Henk Hattingh

FOTO: Henk Hattingh

 

  • Linda Felkel

    Vertrek is baie smaakvol ingerig. Met gordyne sal dit meer knussig lyk. Veral in die winter!