plascon_2010_northern_bathroom
Dekorstories

Nog inspirasie uit die Plascon 2010-kleurpalet

Hier’s die Northern Exotica-tema uit die Plascon 2010-kleurpalet. Die kleur-inspirasie kom uit lande soos Spanje, Arabië, Marokko en Tunisië. ‘n Palet van vars bloue en witte skep ‘n oase van koelte en kalmte. ‘n Tikkie rooi daarby gee wamte en diepte.

Die Southern Spectacle-tema is weer ‘n eklektiese mengsel van kontemporêre en kreatiewe kleure wat herinner aan Suid-Afrika. Perse, magentas, sagte bloue, gele en groene word op ‘n waaghalsige manier slim saam gebruik.

Kontak die Plascon Adviesdies by 0860 20 40 60 of besoek www.plascon.co.za