sr1003dekor_6_rz
Dekorstories

Anderste mooi

’n Treffende staanlamp- plakker aan die muur is pure fantasie. Kombineer dit met ’n klassieke tafeltjie, ’n deursigtige stoel en hoëglans-voetstoel.

Optelgoed, hougoed

’n Mooi dryfhouttak word ’n nuttige rak
waaraan kombuisgoed kan hang.

Self gedoen

In ‘n ysterwarewinkel vind jy wonderlike goed! Plastiek-broekielace gee sie mooiste tekstuur teen ‘n muur.

Versier met kruie

Ewe mooi in jou leefvertrek.

Uit die winkel

’n Deursigtige stoel skep die  van ruimte en dié hoëglans- is die perfekte pasmaat.  die voorkoms met ’n luukse  getekstureerde kussings en ’n linnegordyn.