loads_of_living1
Dekorstories

Bad soos ‘n prinses

Vou jou dan toe en koester jouself in die luuksheidvan ‘n fluweelsagte handdoek van Egiptiese katoen.Die koeler dae is hier – wat is dan nou lekkerder as om in ‘n diep bad te lê ná ‘n lang dag en van die spinnerakke in jou kop ontslae te raak. Vou jou dan toe en koester jouself in die luuksheid van ‘n fluweelsagte handdoek van Egiptiese katoen. Ervaar jy eers eenmaal dié streling, sal jy nooit weer ‘n ander soort wil gebruik nie.

Loads of Living se handdoeke (R99 – R349) is in nuwe modekleure, soos skakerings van grys, beskikbaar. Rig verskaffer-navrae by 0861 565 565, of besoek
www.loadsofliving.co.za