FOTO: Micky Hoyle

FOTO: Micky Hoyle

Dekorstories

Bak en brou in styl

Of jy nou een is vir bak of vir brou – doen dit gerus in styl!

 

 
Sit jou beste gebak voor op dié oulik koekstander - niemand sal dit kan weerstaan nie!

 

 

 

 

 

Bird Cake Stand (links)

 

 

 

 

 

Mmmm… probeer gerus een van dié resepte:

Tradisionele rooi fluweelkoek (links)

Sjokoladekoek (middel)             

Suurlemoen-meringuekoek (regs)

 

Hou die tyd fyn dop sodat jou gebak nie brand nie! Ons is mal oor hierdie horlosie met die voëltjie-en-kolwyntjie-motief.

Love, Cupcake, Bird Clock (regs)

 

 

 

Granadilla cupcakes  (links)

Turkish delight-kolwyntjies (middel)

Kaaskoek-kolwyntjies (regs)

Druk jou stempel af!Met hierdie oulike drukker kan jy ‘n boodskap op jou koekies druk! Hier is van ons lekkerste koekie-resepte!Lees hier Barbara se wenke vir koekies bak!

I Love You Cookie Stamp (links)

 

Gemmerkoekies (links)               

Rolo-koekies (middel)                      

Grondboontjiebotter-koekies (regs)

 

 

Cookie Cutter Assortment

 

 

 

Eat Me Cookie Stamp

En stoor jou suiker in hierdie oulike suikerpot! Stroopsoet …

Bambi Sugar Pot

*Toe dié artikel gepubliseer is, was die pryse van die items korrek en die items was nog beskikbaar in die SARIE-winkel. Pryse en voorrade mag enige tyd verander.