coricraftshop1
Dekorstories

Bekostigbaar en stylvol

En vir nog meer gerief kan kliënte voorbeelde van materiaal gratis huis toe neem en daar gaan meng en pas voor hulle besluit wat om te koop.

Coricraft is veral bekend vir stylvolle en bekostigbare gestoffeerde meubels. ‘n Verskeidenheid ander meubels en bykomstighede kom nou ook tot hul reg in die vergrootte winkelruimte.

Besoek www.coricraft.co.za vir meer inligting