Dekorstories

Bel koordloos

Dit is vir jou landlyn en herinner ‘n mens aan ‘n selfoon. Ook geen wonder nie, want dit is oorspronklik ontwerp deur die span wat verantwoordelik is vir Nokia selfone. Dit beskik oor ‘n groot verskeidenheid funksies wat maklik is om te verstaan en toe te pas. Jy kan kies tussen wit, swart of rooi. Vir meer inligting, gaan na www.telkomphones.co.za