eskom
Dekorstories

Spaar só krag en geld

Eskom bied tans afslag van R12 500 op die installering van eko-vriendelike warmwatersililnders. Dit werk met sonkrag en jy kan maandeliks tussen 30 – 40% op jou elektrisiteisrekening spaar.

Vir meer inligting oor hierdie aanbod, kontak ‘n goedgekeurde verskaffer, of stuur ‘n e-pos aan solar@eskom.co.za, skakel 011 800 4744 of besoek www.eskom.co.za/dsm.