sr1012optel_6_
Dekorstories

Kersboog

Dit is te koop by groot afdelingswinkels soos Makro.

Versier dit met blink, kleurryke balle, soos dié van The Homestead. Die balle (R35 elk), wat met die hand gemaak word as deel van ‘n werkskeppingsprojek, is van polistireen en blinkertjies.

Die klaargemaakte linnegordyne (R389 elk) is van Biggie Best.

Kontak The Homestead by 021 419 9763/4.