family_braaiarz
Dekorstories

Braai maklik met gas

Woon jy iewers waar jy nie kan vuurmaak nie of jy het nie plek vir ‘n ingeboude braai nie, is ‘n gasbraaier op wiele die antwoord.

Die CADAC 4 Meridian kos sowat R6 599 en is gemaak van vlekvryestaal wat nie roes nie. Boonop het dit  bykomstighede (soos ‘n rotisserie) wat dit moontlik maak om ‘n verskeidenheid geregte buite te berei.

Dis te koop by Makro-winkels landwyd of kontak CADAC by 011 473 8600 of besoek www.cadac.co.za.