birds_bees
Dekorstories

Die bye en die voëls

Ons hunker na dinge wat ons aan Ouma se huis laat dink, lekker gekookte kos en goeie outydse waardes. Dis wat Tassels & Treasures wil vasvang met hul nuwe winterreeks. Van blikke tot teeliggies met die mooiste skoenlappers, blomme en voëls daarop. Hul botaniese tema is ook in pas met die “groen” beweging. Besoek hul webtuiste www.tassels.co.za of 012 460 6358 vir verskaffer-navrae.