loads_064rz
Dekorstories

Die wonder van wit

Die bekende pottebakker Anthony Shapiro het nou ‘n reeks potte by Loads of Living. Net ‘n beperkte hoeveelheid is van elk gemaak, wat dit ‘n unieke kopie maak. Vir ons was die wit potte asemrowend mooi en dit kos vanaf R129 . Daar is ook ander vorms en  in Raku-afwerking.  Die Raku potte kom in twee groottes en die organiese voorkoms word verkry deur die potte in saagsels te vuur.  Loads of Living, 0861 565 565 en www.loadsofliving.co.za