sony1
Dekorstories

Digitale fotorame

Hulle het allerlei gebruikersvriendelike eienskappe om ‘n magdom foto’s te stoor en te vertoon, een-een of as ‘skyfievertonings’. Dit kan boonop as kalender en horlosie diens doen – ideaal vir jou lessenaar. Daar’s verskillende modelle beskikbaar vanaf R1 099.

Skakel 011 690 3200 vir jou naaste Sony-handelaar of besoek www.sony.co.za