Dekorstories

Dis heerlike lente

Ons het selfs van die gesnyde blomme by Woolworths gesien!

Die bolle vaar in die tuin net so goed soos in ‘n pot. Plaas die pot met jou blommende amaryllis binnenshuis in ‘n warm plek met heelwat lig, en gee dit elke 3 dae ‘n bietjie water. As die bol klaar geblom het, kan jy dit uit die pot haal en in ‘n tuinbedding uitplant om te rus tot volgende lente.

Kontak Hadeco by www.hadeco.co.za