web10april20pic2
Dekorstories

Droom-tuinboek

Dit het nie net die allermooiste tuine nie, maar sluit ook verandas, patio’s, interieurfoto’s en nog ‘n hele paar ander verrassings in. Die skrywer het deur die lengte en breedte van Suid-Afrika gereis om van die heel mooiste tuine te besoek. Die boek sal jou baie ure se leesgenot verskaf.

Uitgegee deur Random House Struik, sowat R320 by die meeste groot boekwinkels.