floors_direct_laminate
Dekorstories

Gelamineerde vloere

Vervaardigingsmetodes het oor die jare soveel verbeter dat dit deesdae een van jou beste vloerkeuses is. Die geheim is om dit vierkieslik professioneel te laat installeer en ook bewus te wees van die graderingstelsel. Dit word gegradeer volgens voetverkeer (abrasion) in 5 klasse: AC1 is die sagste en AC5 die hardste en duursaamste. Pryse kan wissel tussen R90 en R400 per vierkante meter. Sorg ook dat jou keuse voldoen aan die vereistes van SAWLFA (South African Wood & Laminate Flooring Association). Vir meer inligting, kontak Floors Direct by 0861 1 FLOORS of besoek www.floorsdirect.co.za