coricraftleerb
Dekorstories

Gemaklik sit

Boonop word dit plaaslik vervaardig en daar word nie ingeboet as dit by gehalte, styl en gemak kom nie.

Die leerbank (Marula) kos R6 995, die stoel R5 495 en die bypassende ottoman R2 295. Daar is ook volgestoffeerde banke en ottomans in nuwe style in die reeks.

Besoek gerus jou naaste Coricraft-winkel of kyk by www.coricraft.co.za vir volledige reekse.