sr1012geskenke270
Dekorstories

Geskenke uit die hart: koffiemasjiene, geskenkkaarte of kombuisgoed – hier’s idees

Nuut en so nóú! ’n Outfit Shade-iPhone-houer (R299), Apple iStore.
Bind ’n feesstrik om SARIE KOS en dis die perfekte geskenk (R109,52 vir 4 uitgawes). Of bederf jouself én ’n vriendin (2 subskripsies @ R336). Sien bl. 162.
Lessenaar-lamp (R350), @home Verras jonk en oud met ’n helderrooi lessenaar-lamp (R350), @home.
Dié geskenkkaarte van die Foschini-groep is so mooi dis ’n present op sigself. Daar’s 8 verskillende ontwerpe wat elemente van SA se tale, straatkultuur en grafiese beelde insluit. Die kaart kan by verskillende winkels gebruik word, onder meer @home en Totalsports. Meer inligting by www.tfg.co.za.
Gee gawe geure met Noël/Windsor Forest-kamerverfrisser (R600), Crabtree & Evelyn landwyd.
’n Mellerware Arezzo Capsule-koffiemasjien vir almal wat van
koffie hou (R999), Boardmans.
Onweerstaanbaar vir kokke. Dié patroon-koekpan is gebruik vir die koekies op bl. 135 (sowat R500), www.chefswarehouse.co.za.
Turkse lekkers vir fynproewers (R69), Woolworths.
  • http://zslgtsgasmkj.com/ ldlveetv

    9mGPTn pomjtbxunzed, [url=http://lpqzxqnrzerk.com/]lpqzxqnrzerk[/url], [link=http://fnobufctulcu.com/]fnobufctulcu[/link], http://kxjleumqdqbq.com/