Dekorstories

Glase wat blom

Vul hulle met enkelrose en ander tuinblomme. Silwer skinkbord met pootjies (R900), Moroccan Warehouse. Rooi kristalglas heel voor (prys op aanvraag), Spilhaus. Klein Marokkaanse glasies (vanaf R30), Moroccan Warehouse. Rooi botteltjie (R29,99 vir 3), Mr Price Home. Boepens-blompotte (R39,99 en R49,99), Boardmans.