Dekorstories

Glase wat blom

Pak ‘n mooi skinkbord of klein tafeltjie vol van jou mooiste glase en blompotte. Vul hulle met enkelrose en ander tuinblomme. Wissel gereeld die water sodat die blomme lank kan hou. Silwer skinkbord met pootjies (R900), Moroccan Warehouse. Rooi kritstalglas heel voor (prys op aanvraag), Spilhaus. Klein Marokkaanse glasies (vanaf R30), Moroccan Warehouse. Rooi botteltjie (R29,99 vir 3), Mr Price Home. Boepens-blompotte (R39,99 en R49,99), Boardmans.