Le Creuset
Dekorstories

Groen vir die kombuis

Kos is vars en uit die natuur, daarom is groen die ideale kleur vir jou kombuis

FOTO: Henk Hattingh

FOTO: Henk Hattingh

FOTO: Dié kombuis is ‘n kombinasie van binne en buite, natuur en glans. Dis ‘n binnebraai (links) én ‘n funksionele kombuis. Die geskropte houttafel en die blinkwit stoele herhaal die kontrasterende glans-en-mat van die kombuiskaste se afwerking. En die groen elemente bring varsheid in die huis in. UIT: SARIE, Augustus 2013.

Le Creuset se nuwe Rosemary-reeks binnekort op die rakke

screen_shot_2013_08_13_at_2.18.32_pm_300w

Vanuit die tuin tot in die kombuis – Le Creuset stel hul nuwe kleur bekend: Rosemary Green

Dié Franse kookware reeks voeg middel September `n splinternuwe kleur tot hulle gietyster-kookware reeks by. Met potte, panne en kastrolle wat in `n pragtige roosmaryngroen is, kan kosmaak en onthaal niks anders as `n plesier wees nie.

Die vars, natuurlike groen van die kombuisware is deur die kruieplant, wat dié reeks se naam dra, geïnspireer – en natuurlik is roosmaryn ook `n belangrike bestanddeel in soveel kombuise wêreldwyd.

Maak só met kruie!

screen_shot_2013_08_13_at_2.18.19_pm_300wMet `n lewenslange waarborg, totale veelsydigheid en uitstekende behoud van hitte, kan jy maar regtig op hierdie gietyster-kookware staatmaak om vir jou baie smaaklike en puik ete voor te sit – of dit nou op die stoof self, in die oond, onder die rooster of op die onthaaltafel self is.

Die Roosmary Green gietyster-versameling bied `n wye reeks van verskillende vorms en groottes om al jou kosmaak-behoeftes te bevredig. So dit maak nie saak wàt jy wil kook nie, wees verseker dat daar definitief `n pot of `n pan is wat perfek vir dié werk sal wees.

Le CreusetLe Creuset se nuwe reeks bied ‘n lewenslange waarborg, is skottelgoedwasser-vriendelik en is geskik vir alle tipe stowe, oonde en roosters.

Kry jou Le Creuset-ware hier.

Jou groen-inspirasie uit die SARIE-winkel

Screen Shot 2013-10-10 at 4.23.03 PM

LINKS: Hierdie beker vrolik enige kombuis op! Kry jou Custard Jug hier!

REGS: Hierdie “Bambi bowl” sal waarlik die oulikste item in jou kombuis wees!

screen_shot_2013_08_13_at_2.40.14_pm_630w

BO: Verras jou gaste deur hierdie byderwetse plekmatjies te gebruik! Kry jou Paper Placemat Pads hier.

Screen Shot 2013-10-10 at 4.23.16 PM

BO: Die oulike stempel gebruik jy om ‘n boodskap op jou koekies te sit. Kry jou Eat Me Cookie Stamp hier.

Vir die muur …

Screen Shot 2013-10-10 at 4.23.23 PM

LINKS: Dié oulike woorde teen jou muur bring vreugde deur jou huis. Kry jou Wall Art hier.

REGS: Laat jou foto’s tot hul volle reg kom in die “afgeleefde” fotoraam.

Vir jou slim idees

screen_shot_2013_08_13_at_2.39.38_pm_400w

BO: Moenie dat ‘n slim idee jou ontglip in hierdie A5 Moleskine-notaboek nie