tefal_easycord_pressing_steam_station_low_res2
Dekorstories

Haat jy stryk?

Die Tefal Steam Station werk met hoë druk-stoom, wat die kreukels letterlik voor jou oë wegblaas. Jy kan selfs jou gordyne stoom of jou klere ophang en dit dan stoom. Die strykyster pas op sy eie staander en die koord is só ontwerp dat dit nooit in jou pad sal wees nie. Dit kos sowat R1 899 by verskaffers soos Boardmans, of kontak www.alcdashley.co.za