sr0903website5rz
Dekorstories

Handgemaakte viltwerk

Suiwer wol word met die hand vervilt en partige materiale en breidrade word so geskep. Hiervan word artikels gemaak wat kunswerke uit eie reg is.

Die ronde rooskussing van 55 cm in deursnee (R745, BTW ingesluit) en vierkantige kussing van 55 x 55 cm (R1 680, BTW ingesluit) het albei dons-binnekussings. Die oorgroot handsak is van grofgebreide viltdraad (R2 060, BTW ingesluit). Al die items word deur NOK versprei. Verskaffernavrae: 021 8526147 of stephanie@krafthaus.co.za.

Vir nog viltprodukte sien SARIE, Junie 2009.

  • Eugenie Marincowitz

    Pragtig!!!