sr1009dekor_4_
Dekorstories

Hangplek vir jou krale

Selfmaak – só maak jy:

  • Kies jou eie ontwerp deur “Vector Art” te google. Sommige ontwerpe is verniet, terwyl ander gekoop
    moet word.
  • Laat lasersny jou ontwerp uit saamgeperste hout (kyk in die Geel Bladsye) en spuitverf dit (sien wenk hieronder). Ons het Good, Letter, Best gebruik.

Die houtkabinet (R7 690) is van Raw Studio, beskikbaar by Casamento Shop. Die helderkleurige stel van drie houers (R519) is van Kids Living. Die verfbare plakpapier van Graham & Brown (ontwerp 15069 Leaves), kos R495 per 10 m-rol, beskikbaar van Wall Coverings Inc. Die verfkleur is Plascon, Artist Canvas Y2-E2-3.

 

  • Anita

    Ek wil nou baie graag die projek aanpak, maar ek soek en soek op vector art en kry nie die koukies nie…. kan julle asb meer spesifieke details gee oor waar en hoe julle die ontwerp gekry het, want ek wil DOEN, nie ure sit en gefrustreerd op die internet rondkrap nie!?

  • Desere Swart

    Ek sal ook baie graag die koukies wil maak, maar daar is geen inligting op die web wat my kan help nie. Kan julle dalk dit vir ons makliker maak?

  • Anita Swarts

    Ek wag nou nog vir ‘n respons….