web2010jan26pic2
Dekorstories

Heeljaar-tuingids

Beginners én ervare tuiniers sal die boek geniet. Vir elke maand word die tuintake volledig vir elke streek uiteengesit.

Die kombuis- en vrugtetuin word ook maand vir maand behandel en jy weet wat is in blom. Dis met baie mooi kleurfoto’s geïllustreer en is propvol inligting en wenke.

Beskikbaar deur Random House/Struik, R179,95.