Le Creuset
Dekorstories

Helder kleure op jou tafel

Die somer is nog lank nie verby nie en daarom is ons mal oor die helder kleure wat nog in die mode is!

Le Creuset se kombuisware is nog altyd gesog, maar met hul nuwe eetstelle raak etes net nóg meer opwindend en stylvol. Dié stelle is kleurryk, duursaam, krap- en vlekbestand. Dít is ook afgewerk met Le Creuset se bekende 3-ring detail.

Dié eetstelle kan ook in jou skottelgoedwasser gewas word en die geglasuurde oppervlak help dat hardnekkige vlekke iets van die verlede is.

Watter kleur is jou gunsteling?

Le Creuset

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Geel is die kleur van Suid-Afrikaanse kreatiweit vanjaar nadat Kaapstad as die ontwerp-hoofstad vir 2014 aangewys is.

Om dié rede het Heather Moore, ontwerper van Skinny laMinx, besluit om geel in hul winkel in Breestraat in Kaapstad, te inkorporeer. Dit is deel van Skinny laMinx se veldtog “Own it, paint it, work it” wat kreatiweit onder mense wil aanwakker.

Kry jou geel-inspirasie in die SARIE-winkel

spree spree spree