homemakers1
Dekorstories

Homemakers Ekspo

Kry ‘n magdom inligting en inspirasie vir jou droomhuis hierby die HOMEMAKERS EKSPOS.

Waar en Wanneer? 16 tot 19 Julie ’09 in die Veremarksaal Port Elizabeth en 30 Julie tot 2 Augustus ’09 in die Uitstallokaal van die Emerald Casino Oord, Vanderbijlpark.

Koste: P E: Toegang van R30 vir volwassendes en R10 vir kinders. Vanderbijlpark: R25 vir volwassenes en R15 vir kinders. Klein kinders is gratis.

Wen: 20 dubbelkaartjies per Ekspo (PE en Vanderbijlpark). Stuur ‘n e-pos aan info@purplepine.co.za met SARIE en Port Elizabeth of Vaal in die onderwerp-lyn. Die eerste 20 wat inskryf, wen dan die kaartjies per skou. Dit sal elektronies aan die wenners gestuur word.

Vir meer inligting, asook oor skoue in Johannesburg, Kaapstad en Durban, gaan na www.homemakersonline.co.za of skakel 041 373 6616