mblare1
Dekorstories

Hou jy van plakpapier?

As jy nie daarvoor kans sien nie, is daar ‘n ander moontlikheid – ‘n verftegniek wat net soos plakpapier lyk! En nee, dis nie ‘n stensil nie.

Marilize Botha Interiors het ‘n unieke verftegniek (die patent wag vir goedkeuring) ontwikkel waar sy jou mure vir jou verf om na plakpapier te lyk. Daar is ‘n hele klomp ontwerpe om van te kies en jy kan natuurlik enige kleur kies. As jy moeg is vir die plakpapier-voorkoms, verf jy dit net eenvoudig toe. Ideaal vir mure wat grofgepleister is of nie geskik is vir plakpapier nie.

Vir meer inligting, skakel Marilize by 082 418 6767 of marilizeb@web.co.za

  • fred J Jacobs

    Fantastiese konsep !, esteties /funksioneel, baie prakties

  • Marlene E Sher

    Marlene E

    Dit lyk absoluut wonderlik en soveel makliker as om te plak waarmee altyd dinge verkeerd loop. Het dit op Top Billing gesien!
    Ook as daar merke is kan jy dit regmaak wat nie met muurpapier kan gebeur nie. Is baie opgewonde oor dit en sal dit graag wil he.

  • Santie du Toit

    Hi, stel belang om meer te wete te kom oor die tegniek en wat die koste is.

  • charmaine

    Kan jy my asseblief verduidelik hoe sit ek plakpapier op asb

    Baie dankie

    c Greeff