polo_hamptons_1_
Dekorstories

Huisgoed van Polo

Dit is later aangevul met nog stylvolle klere-items vir mans en vroue. Nou verkoop Polo ook ‘n reeks leefstylprodukte onder die naam Polo Home. In dié reeks is geborduurde linne, dekens, kussings, asook weelderige handdoeke.

Die Polo Home-reeks is beskikbaar by Polo-winkels. Skakel 011 258 7600 vir meer besonderhede.