Dekorstories

In goeie geselskap

‘n Nuwe dekor-winkel het pas sy deure oopgegooi. Elke meubelstuk en dekor-items is noukeurig uitgesoek deur die toegewyde span van T & Co. As jy inspirasie vir jou huis soek, sal jy hope hier vind. Daar is ook ‘n lieflike koffiewinkel waar jy rustig jou aankope kan sit en bedink. Vind hulle by Unit 124, Victoria Junction, Ebenezerstraat, Groenpunt, 087 808 7065/4. T & Co het ook ‘n ateljee in 45A Rutlandlaan, Graighalll Park 087 808 7012/3.