cordless_drill
Dekorstories

Jou eie boor

Dié Fragram Can-do Ladies Drill is lig, koordloos, het ‘n sagte handvatsel en die boorpunte is baie maklik om aan te sit. Jy kan dit koop by toonaangewende ysterwarewinkels en dis beskikbaar in twee sterktes: een vir ligte boorwerk (R275) en ‘n swaargewig-model (R310).

Vir meer inligting, kontak loryn@lgtools.co.za of besoek www.fragram.co.za.