grow_fewer
Dekorstories

Jou eie kweekhuisie

Dit benodig min water en elektrisiteit en kan binnenshuis of buite geplaas word. Die basis het 4 bakkies waarin jy kan plant en dit word outomaties met ‘n drupsisteem natgelei. Dis dus min moeite – én geen goggas kan naby jou plante kom nie.

Dit kos R1 950 (aflewering uitgesluit). Rig navrae aan info@growfever.co.za.