MRP HOME
Dekorstories

Jou slaapkamer moet … donkergrys wees + WEN MRP Home-ware ter waarde van byna R7 000!

Donkergrys, salig, rustig. Jy straal ’n warmte uit wat mense aantrek.

Maar moenie te veel vir ander gee sonder om aan jouself te dink nie. Sorg dat daar ’n spasie in die huis is waar jy ook warm, veilig en salig voel – hetsy jou slaapkamer of ’n spesiale hoekie.

grys1_b

Grys skep ’n kalmerende atmosfeer en bied ’n wegbreek van ’n chaotiese wêreld. Dis ideaal vir ’n rusplek omdat grys nie onnodig stimuleer, energie skep of jou opgewonde maak nie.

MRP Home het premium-beddegoed vir jou slaapkamer. Hulle het luukse 200-draadtelling-duvetoortreksels en lakens van 100% katoen. Kyk ook uit vir die modieuse wafelweefsel-en-Yarn Dye-patroon.

grys2_b(*Nie al die items op dié foto is op die oomblik beskikbaar nie)

WEN!

1 gelukkige SARIE-leser kan ’n groot geskenkpak van MRP Home ter waarde van R6 960 wen. Al wat jy moet doen is om jou besonderhede hieronder in te vul en die maklike vraag te beantwoord.

Wen met MRP Home

 

Wat wen jy?

MRP HOME RESIZE

Koninginsgroot wafelweefsel-duvetoortreksel van 100% katoen R799,99
200-draadtelling-koninginsgroot paslaken van 100% katoen R259,99
2 x 200-draadtelling-kussingoortreksels van 100% katoen R159,99
Tekstuurgeweefde ligte kombers van 100% katoen R379,99

MRP HOME RESIZE

Koninginsgroot 200-draadtelling-duvetoortreksel van 100% katoen R599,99
Koninginsgroot 200-draadtelling-paslaken van 100% katoen R259,99
2 x 200-draadtelling-kussingoortreksels van 100% katoen R159,99
Tekstuurgeweefde ligte kombers van 100% katoen R379,99

MRP HOME RESIZE
Java-slaaibak R249,99
Java-opdienbord R249,99
2 x ovaalvormige Java-bakkies R49,99 elk
4 x Soho-kleinbordjies R79,99 elk
4 x klein Soho-bakkies R49,99 elk
2 x Soho-sousbakkies R39,99 elk
2 x Soho-skyfiebakkies R99,99 elk
2 x Soho opdienborde R79,99 elk
4 x organiese hiasint-plekmatjies R70,99 elk
Soho-teepot R169,99

MRP HOME RESIZE 4 x kussing met vere gevul R499,99 elk