MRP HOME
Dekorstories

Jou slaapkamer moet … spierwit wees + WEN MRP Home-ware ter waarde van byna R7 000!

Luuks, klassiek en tradisioneel. Jou huis is jou trots en jy geniet dit om mense te onthaal – en mense geniet dit om deur jou onthaal te word!

Maar onthou ook om ’n spasie in die huis te skep wat net joune is waar jy kan ontspan. Wit is die perfekte kleur vir jou: dis tradisioneel en gaan nie uit die mode nie. Wit is die kleur van suiwerheid, onskuld en afronding.

wit1_b

MRP Home het premium-beddegoed vir jou slaapkamer. Hulle het luukse 200-draadtelling-duvetoortreksels en lakens van 100% katoen. Kyk ook uit vir die modieuse wafelweefsel-en-Yarn Dye-patroon.

grys2_b(*Nie al die items op dié foto is op die oomblik beskikbaar nie)

WEN!

1 gelukkige SARIE-leser kan ’n groot geskenkpak van MRP Home ter waarde van R6 960 wen. Al wat jy moet doen is om jou besonderhede hieronder in te vul en die maklike vraag te beantwoord.

Wen met MRP Home

 

Wat wen jy?

MRP HOME RESIZE

Koninginsgroot wafelweefsel-duvetoortreksel van 100% katoen R799,99
200-draadtelling-koninginsgroot paslaken van 100% katoen R259,99
2 x 200-draadtelling-kussingoortreksels van 100% katoen R159,99
Tekstuurgeweefde ligte kombers van 100% katoen R379,99

MRP HOME RESIZE

Koninginsgroot 200-draadtelling-duvetoortreksel van 100% katoen R599,99
Koninginsgroot 200-draadtelling-paslaken van 100% katoen R259,99
2 x 200-draadtelling-kussingoortreksels van 100% katoen R159,99
Tekstuurgeweefde ligte kombers van 100% katoen R379,99

MRP HOME RESIZE
Java-slaaibak R249,99
Java-opdienbord R249,99
2 x ovaalvormige Java-bakkies R49,99 elk
4 x Soho-kleinbordjies R79,99 elk
4 x klein Soho-bakkies R49,99 elk
2 x Soho-sousbakkies R39,99 elk
2 x Soho-skyfiebakkies R99,99 elk
2 x Soho opdienborde R79,99 elk
4 x organiese hiasint-plekmatjies R70,99 elk
Soho-teepot R169,99

MRP HOME RESIZE 4 x kussing met vere gevul R499,99 elk