ctp_logo_white
Dekorstories

Kaapstad moontlik wêreld se beste ontwerp-stad

Uit 56 hoopvolles wat elke twee jaar om dié gesogte titel meeding, is daar slegs 2 ander wêreldstede, Dublin in Ierland en Bilbao in Spanje, wat saam in die wedloop is.

Verlede jaar was Seoel in Suid-Korea die wenner en die 2012-wenner is die Finse stad Helsinki. Die stad Kaapstad in samewerking met die Kaapstadse Vennootskap (wat die bod opgestel het) sal binnekort die hoofbeoordelaars in die stad ontvang, en die 2014-wenner word op 26 Oktober 2011 aangekondig.

Die titel word deur die internasionale raad van industriёle-ontwerp-genootskappe (ICSID) toegeken aan ‘n stad wat ontwerp gebruik vir sosiale, kulturele en ekonomiese ontwikkeling.

Volgens die besturende direkteur van die Kaapstadse Vennootskap, Bulelwa Makalima-Ngewana, sal dié titel Kaapstad vir ‘n hele jaar lank in die wêreldkollig plaas en is Kapenaars, asook alle Suid-Afrikaners se steun nodig. Gaan na www.capetown2014.co.za en wys jou steun vir die Moederstad.


  • make-money-online

    I see a lot of quality threads in http://www.sarie.com !
    [url=http://www.youtube.com/watch?v=fYd7dFGRGVI]how to make money online[/url]

  • nokia-n8

    http://www.sarie.com is very informative site
    [url=http://www.youtube.com/watch?v=l9ERBI_drxQ]nokia N8 giveaway[/url]

  • url-shortner

    Love to read http://www.sarie.com
    [url=http://www.youtube.com/watch?v=nW8VEwyJBNM]short url earn money[/url]

  • paradise

    Amazing content, i love http://www.sarie.com !!
    [url=http://www.youtube.com/watch?v=7DFQalIrgT4]paradise poker download[/url]

  • Trichozed

    http://www.sarie.com is well designed
    [url=http://www.youtube.com/watch?v=cAXzAJFpS38]Trichozed[/url]